George Abbott

George Abbott
Geboortenaam George Francis Abbott
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, skrywer, en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

George Abbott (25 Junie 1887 – 31 Januarie 1995) was 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente All Quiet on the Western Front (1930), My Sin (1931), The Pajama Game (1957), en Damn Yankees (1958).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy